Vlag van die Demokratiese Republiek die Kongo

Vlag van die Demokratiese Republiek die Kongo
Vlag van die Demokratiese Republiek die Kongo
Vlag van die Demokratiese Republiek die Kongo
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:4[1]
Goedgekeur 20 Februarie 2006
Ontwerp ’n Blou vlag met ’n skuins rooi baan met geel fraaiings van die onderkant van die vlagpaalkant tot die bokant van die wapperkant. ’n Geel ster in die skildhoek.
Wisselvormvlag van die Demokratiese Republiek die Kongo
Wisselvormvlag van die Demokratiese Republiek die Kongo
Bynaam Presidentsvlag
Verhouding 2:3
Ontwerp Nasionale vlag met ’n bykomende inskrywing Le President

Die nasionale vlag van die DR Kongo is op 20 Februarie 2006 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n hemelsblou vlag met ’n diagonale rooi baan met geel fraaiings van die onderkant van die vlagpaalkant tot die bokant van die wapperkant; ’n geel vyfpuntige ster is in die skildhoek.

  1. (en) Boukaart

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search